not logged in


Idiome - E

Terug na Indeks

Hy wil altyd 'n eiertjie byl.

- Hy wil ook altyd iets s.

Lelike eendjie

- vaal meisietjie wat min belofte toon (en tog uiteindelik baie mooi is wanneer sy groot is).

Soos water op 'n eend se rug

- ges van 'n vermaning waarop geen ag geslaan word nie.

Besin eer jy begin

- dink voordat jy met iets begin.

Jou eersgeboortereg vir 'n bord lensiesop verkoop

- dit wat vir jou dierbaar behoort te wees, nie behoorlik waardeer nie en maklik daarvan afstand doen.

Die eeu van (die masjien, die atoom, kernkrag, die ruimtevaart)

- die tydperk van...

'n Eierdans uitvoer

- so tussen moeilikhede deurstuur dat jy veilig anderkant uitkom.

'n Halwe eier is beter as 'n le dop

- liewer net 'n deel van iets ontvang of besit as om heeltemal niks te kry of te h nie.

Erfgeld is swerfgeld

- geld wat gerf word, word gou verkwis.

Die elmboog gelig / deur die wingerd geloop / tiermelk gedrink / soen die mannetjie met die kurkhoed / kromhoutsap

- te veel gedrink

Hunker na die vleispotte van Egipte

- verlang na die beter tye wat jy vroer geken het.

Terug na Indeks
South Africa's Top Sites