not logged in


Idiome - U

Terug na Indeks

Van uitvra is die tronk vol.

- Nuuskierigheid kan jou in die moeilikheid laat beland.

Jy sit soos 'n uil op 'n kluit

- jy sit daar so eensaam

...gaan 'n uiltjie knip

- gaan bietjie slaap

uithaal en wys

- wys waartoe jy in staat is

Sy is uitgeknip haar ma

- sy lyk net soos haar ma.

Heeltemal uitrafel

- ongebonde te kere gaan.

Terug na Indeks
South Africa's Top Sites