not logged in

Tradisie Aanhalings

<< Terug na Onderwerp Lys


Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede.

~ N.P. van Wyk Louw

- Liberale nasionalisme, 1958

Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee.

~ N.P. van Wyk Louw

- Inleiding tot JPJ van Rensburg se vertaling van "Die vroue van Troje" deur Euripides, 1945

<< Terug na Onderwerp Lys

South Africa's Top Sites