not logged in

Nelson Mandela Aanhalings

About Nelson Mandela

Nelson Mandela

Life: 1918 - ?

Country: za flag South-Africa

Profession: Activist; President;

Nelson Rolihlahla Mandela IPA: (born 18 July 1918) is a former President of South Africa, the first to be elected in fully representative democratic elections. Before his presidency, Mandela was an anti-apartheid activist and leader of the African National Congress. He spent 27 years in prison, much of it in a cell on Robben Island, for spearheading the struggle against apartheid.

more...

 

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Aanhalings

Afrikaners...ordentlike mense wat mislei is deur hul leiers.

~ Nelson Mandela

- afrq 25

Die uitdaging van die Nuwe Patriotisme is nie een van 'n keuse tussen Afrikanerdom en Suid-Afrikanerskap nie. Inteendeel, dit is gewis oor die genesende versoening van Afrikaners met volle Suid-Afrikanerskap.

~ Nelson Mandela

'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit.

~ Nelson Mandela

Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie.

~ Nelson Mandela

Dit maak nie saak of die kat swart of wit is nie, mits hy muise kan vang.

~ Nelson Mandela

- oor watter ekonomiese stelsel Sui-Afrika moet kry, 1990

Die geskiedenis straf diegene wat hul tot geweld en bedrog wend om die aansprake en wettige aspirasie van die meerderheid van 'n land se burgers te onderdruk.

~ Nelson Mandela
South Africa's Top Sites